Afrika in denim-babakamer

Afrika in denim-babakamer
 
 
 

Materiaal & kleure

  • Jy kan nie 'n fout maak met denim en kakie vir jou seuntjie se kamer nie, veral as jy dit met allerhande Afrika- en dierelemente kombineer nie.
  • Die kleurskema sorg vir 'n sterk seutjie-karakter sonder om die sagtheid wat by 'n babakamer pas, te verloor.

Finale afrondingswerk...

  • Span alledaagse items op 'n interressante manier in.
  • Die aansteekbord sal seker maak dat baba se kop nie teen die muur stamp nie.
  • Die sleutelrak word gebruik om kombersies of speelgoed aan op te hang.
  • Die koekpan word ingespan om rome en oorstokkies bymekaar te hou.
 
 
 
Joanita Cillié

Joanita Cillié

Sy is ons nuwe leefstylredakteur wat lesers op hoogte gaan hou van die nuutste op die baba-dékorfront. Haar ondervinding as aankoper van babaprodukte beteken sy weet waar om die mooiste en beste produkte teen goeie pryse te kry.

Joanita glo jou omgewing speel ’n belangrike rol in jou gemoedstoestand, en daarom is dit belangrik om
ekstra moeite daarmee te doen.

Disclaimer: The advice on this site is for information purposes only. Please consult your health professional.

Add your comment

Comments - No comments yet