Elna is na baie gesukkel geseën met 'n kind
My babaseuntjie is gebore op 11 Mei 2011. Dit is vir ons 'n groot wonderwerkie na baie gebede, prosesse en genade van Bo.
Sedert April 2003 het ons gesukkel om swanger te raak en tussen verskillende behandelings, fertiliteitsklinieke, homeopate en dies meer het ons in Februarie 2010 by die fertiliteitskliniek by Panorama Hospitaal beland by fertiliteitspesialis, Dr Dawie Slabbert.
'n Paar maande later in Junie 2010 het ek my eerste kunsmatige insemenasie gehad wat nie suksesvol was nie en in Aug 2010 weer. Dié keer het dit gewerk wat en vandag is Henre hier as die bewys.
Disclaimer: The advice on this site is for information purposes only. Please consult your health professional.












Add your comment
Comments - 1 comment so far
Anneke
ek wil graag weet hoe werk insiminasie, hoeveel kos dit plus minus en hoe werk dit. my man kan nie meer kinders kry nie maar ek wel, wat is die kanse dat so iets gaan werk?