Kort voor lank gaan jou pasgebore seuntjie se geslagsdele sy getrouste vriend word. Dit gaan gekrap, gevroetel en uit alle hoeke bewonder word. Maar vir eers is dit jou verantwoordelikheid om dié stukkie van sy anatomie te versorg. Dr. Anlie Grobler, ’n pediater by die Unitas-hospitaal in Centurion, verduidelik hoe.
Win 1 of 8 big hampers filled with products from the Purity Pedia Kids range to help keep your little ones healthy this winter!