Dis net ’n rukkie hier en ’n plukkie daar en siedaar, weg is baba se koliek... Klink dit te goed om waar te wees? Tog sweer talle ma’s dat chiropraktisyns hul baba van koliek genees het. En wanneer ’n mens besef dat daar tussen die rugwerwels ’n venster is waardeur die senuwees loop en dat dié senuwees met baba se maag verbind is, maak dit sin dat ’n klein bietjie manipulasie van die rugwerwels wondere kan verrig.
You may have heard the term colic applied to any baby who cries a great deal. Not all crying babies have colic, but all colicky babies cry, and they cry hard.
Win 1 of 8 big hampers filled with products from the Purity Pedia Kids range to help keep your little ones healthy this winter!