Het jy al gewonder hoe die pragtige foto's van 'n ongebore baba geneem word? Ons het bietjie gaan uitvind.
Wag jy angstig op jou baba se eerste skoppie, en wonder jy of daar iets verkeerd is omdat jy dit nog nie gevoel het nie? Of het jy ’n woelige willewragtig in jou maag en wil jy weet of dit normaal is? Hoe kan jy jou ongebore baba wakker genoeg kry sodat jou man hom ook kan voel beweeg? En hoe kan jy toestande in die baarmoeder ná baba se geboorte naboots om hom rustiger maak?
Win 1 of 8 big hampers filled with products from the Purity Pedia Kids range to help keep your little ones healthy this winter!