Die fontanel is die ruimte tussen die skedelbene van babas wat met 'n sagte bindweefsellaag bedek is. Wat weet jy as ouer van jou baba se fontanel en wanneer dit moet toegroei? Twee ma’s praat oor die hul babas se fontanel wat té vroeg toegegroei het, hoe hul kinders gediagnoseer is asook die operasies wat hulle moes ondergaan het om die drukking op hul brein te verlig.
Win 1 of 8 big hampers filled with products from the Purity Pedia Kids range to help keep your little ones healthy this winter!