As jy ’n sorggewer soek wat jou deur die swangerskap en geboorte fisiek én emosioneel sal ondersteun, kan jy gerus ’n vroedvrou oorweeg.
Ginekoloog of huisdokter, vroedvrou of doula – wie gaan jou die beste bystaan met die geboorte van jou baba?
Win 1 of 8 big hampers filled with products from the Purity Pedia Kids range to help keep your little ones healthy this winter!