Alle pasgeborenes kry een, en met elke dokters- of kliniekbesoek neem jy dié belangrike stukkie papier saam: jou kind se groeikaart. Maak jy kop of stert uit van die Pad na Gesondheid-kaart? En kan jy saampraat as ander ma’s persentiele begin vergelyk? Hier is alles wat jy moet weet.
Win 1 of 8 big hampers filled with products from the Purity Pedia Kids range to help keep your little ones healthy this winter!