Die meeste ouers kan nie wag vir die dag dat hulle nie meer doeke hoef te ruil nie, maar terselfdertyd is baie van ons doodbang vir potjielesse. Dis omdat kinders verskil en die potjieraad wat vir die bure se kleinspan gewerk het nie noodwendig vir jou kleuter sal werk nie. Maar al word elke kind teen sy eie pas droog, is daar tog ’n paar algemene riglyne wat jy kan volg om die proses aan te help.
Is jou kleinding gereed vir die potjie? Hier's al jou vrae beantwoord
Win 1 of 8 big hampers filled with products from the Purity Pedia Kids range to help keep your little ones healthy this winter!