Die uitbraak van masels in ons land het pas weer gewys hoe noodsaaklik dit is dat kinders teen gevaarlike siektes ingeënt word. Maar masels is maar een van ’n reeks toestande waarteen kinders geïmmuniseer moet word voor hulle skool toe gaan. Verskyn al die immunisasies in dié artikel op jou kind se inentingskaart?
Swanger vroue en ongebore baba's val in 'n hoë risiko groep vir varkgriep, en kan nou 'n gratis varkgriep inenting by klinieke en regeringshospitale kry.
Win 1 of 8 big hampers filled with products from the Purity Pedia Kids range to help keep your little ones healthy this winter!