Baba & Kleuter: Augustus 2012
Loer binne:
PLUS...'n Gratis noodgeval + veligheidsgids.
|
![]() |
Wen!
22 Gelukkige lesers wen elk 'n Huggies geskenkbewys ter waarde van R1,000 elk.
Te koop vir slegs R27,90. Die September-uitgawe sal vanaf 29 Augustus 2012 te koop wees.
Teken in:
Om hierdie maand se intekening-aanbieding te sien en meer uit te vind omtrent ons digitale intekeninge, gaan na ons inteken-bladsy. (Jy sal al ons intekening terme & voorwaardes ook daar vind).
Vir al ons kompetisiereëls, klik hier: http://www.yourparenting.co.za/competitions/competition-terms-conditions.













Add your comment
Comments - 3 comments
annelize
ek sal graag net wil op kyk wat bianca snyman oor haar swangerskap te se gehad het in augustus 2012sharlene
Goeie more. Die artikel Plas - plas slim in hierdie uitgawe is wonderlik om my 1jarige besig te hou in die bad. Ek wil net weet waar kan ek die badkryte kry?Madeleine Liebenberg
Goeiedag, Ek is opsoek na die Dierevingers se patroon wat in Augustus uitgawe verskyn en se "download" die patroon op webiste. Kry ongelukkig nie die patroon hier nie. DANKIE! Madeleine