Baba & Kleuter: January 2012 

 
 

Loer binne:Baba & Kleuter Januarie 2012

  • Mooiste ooievaarstee: planne, speletjies & idees.
  • Feite oor fertiliteit
  • Swangerskap: alles oor stamselberging, hulp met borsvoeding & kry jou figuur terug.
  • Inentings: wat, wanneer & waarvoor.
  • Baba se slaapgewoontes, naelstringsorg, beste frokkies, bekervoeding & geelsug.
  • Buig jou peuter se wil sonder stres + hanteer woedebuie só.
  • Speelkleiresep vir slim vingertjies.
  • 2012 se graad 1's: Maak reg vir groot skool.

Plus!

Kry jou gratis Afrikaanse Flitskaarte saam met hierdie uitgawe! 


Wen!

'n Baby Jogger, Stork Sak, bababed en doekruiltafel van Kids Emporium!

Te koop vir slegs R26,95. Die Maart-uitgawe sal vanaf 29 Februarie 2012 te koop wees.

Teken in:

Om hierdie maand se intekening-aanbieding te sien, en meer uit te vind omtrent ons digitale intekeninge, gaan na ons inteken-bladsy. (Jy sal al ons intekening terme & voorwaardes ook daar vind).

Vir al ons kompetisiereëls, klik hier: http://www.yourparenting.co.za/competitions/competition-terms-conditions.

 
 
 

Comment are no longer open

Comments - 2 comments

Jana

Is net bietjie deurmekaar, is daar nie elke maand n uitgawe nie?
Posted on Fri, Jan 27th 2012, 12:38

Juanita

PRAGTIGE MAMMA EN BABA!!!!
Posted on Thu, Dec 29th 2011, 13:22
 
What do you think?

Would you breastfeed in public?

Yes, wherever and whenever my baby is hungry, whether I have a shawl or not.
Yes any time, as long as I have a discreet shawl.
Yes, in a private corner with a shawl.
Only in an emergency.
Never ever.