Teken in op Baba & Kleuter 

 
 
 
 

TEKEN IN op die gedrukte tydskrif

1. Teken in en spaar!

Teken in en spaar 35% op 'n jaarsubskripsie! Betaal slegs R210 en spaar R113, en jy sal nooit 'n uitgawe mis nie!

Hoe om in te teken:

  • Gaan direk na Multi-Mags.
  • Vir navrae, kontak ons kantoor asseblief direk op 0860 110 752 of stuur 'n epos aan subs@media24.com. As jy inteken, onthou om te sê watter een van die twee aanbiedinge jy kies.
  • Discovery Vitality-lede kan die Vitality Mall besoek om in te teken teen spesiale tariewe (die geskenk-aanbod geld dan nie).

Alreeds 'n intekenaar?

Klik hier om direk geneem te word na die Multi-Mags Intekeningsentrum

Terme & voorwaardes

1. Hierdie aanbiedinge is slegs geldig tot 31 Januarie en 12 Januarie 2012 onderskeidelik. 2. Hierdie aanbod is slegs van toepassing op jaarlikse intekeninge, op die gedrukte tydskrif, deur Suid-Afrikaanse burgers. 3. Pryse word toegeken aan intekenaars was blind getrek word. Wenners word telefonies in kennis gestel en kan aflewering verwag 6 weke ná inkennisstelling. 4. Die intekeningskantoor is oop van Maandae tot Vrydae tussen 07:30 en 17:00. 5. Deur vir ons jou kontakdetails te stuur, gee jy toestemming dat ons jou per foon of e-pos mag kontak alleenlik vir intekeningdoeleindes. 6. Indien jy nie heeltemal tevrede is met jou tydskrif nie, stuur dit asseblief binne 5 dae nadat jy dit ontvang het na ons toe terug, en ons sal jou fooi terugbetaal sonder om te kibbel. 7. Ons algemene kompetisiereëls geld en kan hier verkry word: http://www.yourparenting.co.za/competitions/competition-terms-conditions.


 TEKEN IN op die digitale tydskrif

Lees Baba & kleuter op jou rekenaar, Mac of e-leser sodra 'n nuwe uitgawe verskyn, enige plek in die wêreld. Om meer te lees oor ons digitale tydskrif, klik hier.

Hoe om in te teken

* Let asseblief daarop dat die huidige aanbod vir gedrukte tydskrifte en die Discovery-aanbod nie van toepassing is op die digitale uitgawes nie.

 
 
Disclaimer: The advice on this site is for information purposes only. Please consult your health professional.

Add your comment

Comments - 16 comments

MC

Ek wil graag weet of 'n mens vir 6 maande kan inskryf of kan 'n mens slegs vir 12 maande?
Posted on Tue, Jan 24th 2012, 10:13

Nanette

Ek wil graag inteken op Baba&Kleuter (as 'n geskenk vir iemand anders), maar die "link" op die webtuiste maak nie oop nie. Dankie!
Posted on Wed, Jan 18th 2012, 06:52

Lindie Ferreira

'n Vriendin het my ingeskryf vir B&K as 'n verjaardag geskenk. Die subskripsie is onder haar naam geregistreer (Ariefa Sadeer). Ek ontvang B&K, maar hier & daar gebeur dit dat ek 'n maand nie ontvang nie. Ek weet die eerste reaksie sal wees dat iemand dit uit my posbus neem, maar beide ek en my man is ingeskryf vir nog 'n hele paar tydskrifte & dit gebeur nie met die ander nie. Ek het nie Jan'12 uitgawe ontvang nie. Is dit nog in die pos? Wat kan ek doem om die uitgawe te kry (buiten een te gaan koop)? Groete Lindie Ferreira
Posted on Mon, Jan 9th 2012, 14:01

Elizma Anthonissen

Ek het my jaarlikse subskripsie nou onlangs hernu, maar wil nou graag dit verander na die digitale weergawe, wat staan my te doen? Dit is net baie maklikker en vat baie minder plek op om die digitale weergawe te lees. Kan julle dalk raad gee? Ek het nou my laaste tydskrif van my vorige subskripsie ontvang, die nuwe behoort dus nou in werking te tree.
Posted on Wed, Dec 14th 2011, 06:04

Gert roux

I want to give a years discrubtion to my sweet heart daughter
Posted on Mon, Dec 12th 2011, 22:46

Lizelle Macrae

Aan wie dit mag gaan, Graag doen ek navrae ivm die inteken van baba en kleuter tydskrif. Ek het ingeteken op hierdie tydskrif middel Junlie, ek het ook n sms ontvang dat my tydskrif in die pos is en behoort oor 10dae afgehaal te kan word. Ek het nog nie my tydskrif ontvang nie. Is dit moontlik om my te kontak sodat ons die gegewens kan na gaan. Baie dankie Lizelle Macrae 0845123064
Posted on Sat, Aug 13th 2011, 12:12

Ansa

Ek is opsoek na n pienk camp cot, met n changer en vibrasie. Weet enige iemand waar ek n nuwe een tekoop kan kry? het al orals probeer, selfs die verskaffers gekontak. Epos my asb. ansa.eksteen@gmail.com
Posted on Wed, Jul 6th 2011, 11:50

Marizane Burger

ek het 'n wondelrike baba seuntjie hy word nou die 23ste februarie 5 maande oud
Posted on Mon, Feb 7th 2011, 14:39

Sophia

André, ons het die skakel herstel, dankie dat jy laat weet het! Sanette, Naartjie moes dit vir jou gestuur het. Ek sal ons bemarkingskantoor vra om vir jou op te volg. Lynette, do you need it to pay for a subscription? Please liaise with our subs department on 0860 110 752.
Posted on Wed, Jan 5th 2011, 10:37

Lynette Nel

Please provide me with your banking details
Posted on Mon, Dec 20th 2010, 12:01

Sanette

According to your August magazine, I've won a R250 Naartjie voucher. I have not received anything as yet. Who can assist me with this or is there a number to dial.
Posted on Tue, Dec 14th 2010, 14:14

Andre

Julle multi mags link werk nie meer nie. Waar anders op die website kan ek gaan om in te teken?
Posted on Sun, Nov 21st 2010, 18:03

Sophia

Hello almal! Vir alle inteken-vrae, kontak asseblief ons subs-kantoor direk op 0860 110 752, en hulle sal julle graag help. Dankie! Sophia x
Posted on Mon, Nov 8th 2010, 13:09

Ronel

Ek wil graag inteken. Die prys op www.mysubs.co.za is nie soos hierbo geadverteer word nie.
Posted on Tue, Sep 28th 2010, 17:20

Melenie Bruwer

Amazing prizes to be won!!!!!
Posted on Thu, Aug 19th 2010, 10:02

Ria Pullen

Hi Ek wil graag vir 3 vriendine inskryf om die Baba en kleuter vir 'n jaar te kry. Ek stel belang om die "Kry 4 maande verniet opsie" te vat. Sal julle asb vir my die inligitng stuur. Baie dankie Ria Pullen 082 660 2487
Posted on Mon, Jun 28th 2010, 10:09
 
What do you think?

Did you suffer from postnatal depression?

I had a few days of the baby blues, but nothing serious
I had postnatal depression, but could handle it with therapy
I had a sever case and it affected me and my relationship with my baby quite badly
I didn’t experience this at all