Baba & Kleuter is al vir meer as 13 jaar ’n goeie vriendin vir elke nuwe ma. Ons probeer ma-wees vir jou ’n bietjie makliker maak met die slim, praktiese raad en indiepte artikels wat ons elke maand publiseer.
Ouerskap is ’n wonderlike reis en Baba & Kleuter se missie is om die beste reisgids vir Afrikaanse ouers te word sodat jy die waardes wat vir jou belangrik is met liefde en sukses aan jou kind kan oordra. Word ’n lid van die Baba & Kleuter-gemeenskap – teken sommer vandag nog in.
Jy kan Baba & Kleuter in die pos ontvang, óf op jou tablet of rekenaar.
1. Jou Baba & Kleuter in die pos
Mei-aanbod:
Teken in op Baba & Kleuter en betaal slegs R26 per maand vir 'n jaar. PLUS: 23 nuwe intekenaars wen 'n Natural Newborn Starter Set van Philips Avent ter waarde van R550 elk.
Hoe om in te teken:
- Gaan direk na Multi-Mags.
- Vir navrae, kontak ons kantoor asseblief direk op 0860 110 752 of stuur 'n epos aan subs@media24.com. As jy inteken, onthou om te sê watter een van die twee aanbiedinge jy kies.
- Discovery Vitality-lede kan die Vitality Mall besoek om in te teken teen spesiale tariewe (die geskenk-aanbod geld dan nie).
Alreeds 'n intekenaar?
Klik hier om direk geneem te word na die Multi-Mags Intekeningsentrum.
Bepalinge & voorwaardes
1. Hierdie aanbod is slegs geldig tot 31 Mei 2013. 2. Hierdie aanbod is slegs van toepassing op jaarlikse intekeninge, op die gedrukte tydskrif, deur Suid-Afrikaanse burgers. 3. Pryse word toegeken aan intekenaars was blind getrek word. Wenners word telefonies in kennis gestel en kan aflewering verwag 6 weke ná inkennisstelling. 4. Die intekeningskantoor is oop van Maandae tot Vrydae tussen 07:30 en 17:00. 5. Deur vir ons jou kontakdetails te stuur, gee jy toestemming dat ons jou per foon of e-pos mag kontak alleenlik vir intekeningdoeleindes. 6. Indien jy nie heeltemal tevrede is met jou tydskrif nie, stuur dit asseblief binne 5 dae nadat jy dit ontvang het na ons toe terug, en ons sal jou fooi terugbetaal sonder om te kibbel. 7. Ons algemene kompetisiereëls geld en kan hier verkry word: http://www.yourparenting.co.za/competitions/competition-terms-conditions.
![]()
2. Jou digitale Baba & Kleuter
Lees Baba & Kleuter op jou rekenaar, Mac of e-leser sodra 'n nuwe uitgawe verskyn, enige plek in die wêreld. Om meer te lees oor ons digitale tydskrif, klik hier.
Aanbod 1: 40% AFSLAG!
Teken nou in op Baba & Kleuter vir 'n jaar (12 uitgawes) en betaal slegs R201! (Gewone prys R27,90 so 12 uitgawes sou normaalweg R334,80 kos.) Klik hier om in te teken.
Aanbod 2: Kaboedel
Betaal slegs R99 per maand en jy kan 15 Afrikaanse tydskrifte digitaal aflaai! Onthou om Baba & Kleuter een van hulle te maak. Klik hier vir die Kaboedel-aanbod.
Aanbod 3: Kaboedel & iStore
As jy voor 31 Julie 2013 'n iPad, iPhone of iPod Touch by enige iStore (landswyd) koop, sal jy die Kaboedel-paket vir 3 maande gratis kry!
* Let asseblief daarop dat die huidige aanbod vir gedrukte tydskrifte en die Discovery-aanbod nie van toepassing is op die digitale uitgawes nie.
![]()
Simonne Wakefield joined the group Moms of boys. Gister, 12:26
mariri posted an update in the group Expecting in 2013!: hey Mommies, went for my 28 week appointment today and […]. 17de Mei. 2013, 13:30
Zama Ditlhake posted an update: hello moms to be - just to share. it is now 11 days to go […]. 17de Mei. 2013, 12:26
kopano mogorosi and Annelie Visagie are now friends. 17de Mei. 2013, 09:13
Lizelle11 replied to the forum topic in the group Afrikaanse Mammas. 17de Mei. 2013, 09:03











Add your comment
Comments - 42 comments
phoebe
hoe kan ek elke issue kry van baba en kleuter asb en hoeveel kos dit per jaar. baie dankie jule maak dit di moeitewerd om ma te weesNadia De Wet
Baba & kleuter TydskrifDanielle
Ek swot grondslagfase en wil graag meer oor my droomberoep naleesmarthie vd merwe
hi daar ek loer net vlugtig in om te sien wat aangaan, want jul moet mos nou in jul tiener jare wees, want my dogter is net so oud soos julle en ek het daardie jare baba gekoop. eers toe jul baba en kleuter word het ek nie meer gekoop nie,nou wonder ek of daar iets in is vir `n tiener wat my so bietjie kan help met my tiener dogter. groete marthiejanine
Goeie dag ek wil baja graag meer lees van jule kry ni altyd tyd om di boek te gan koop nieHanlie
Goeiedag, ek wil net graag navraag doen. Ek het tydens 'n baba slypskool ingeteken op jul tydskrif. Hul het vir my gesê dat ek my eerste uitgawe in Januarie sal ontvang. Wanneer in Januarie kom die tydskrif? Was gister by die posbus en daar was nog niks nie. Baie dankie!Estelle
Halo. Ek het altyd jul tydskrif van baba en kleuter gekoop toe my kinders klein was. Hul is nou in laerskool, Gr1 en Gr3. Tog soek ek soms raad oor hul gedrag staduims waardeur die jongmensies gaan, en ander aspekte van hul ontwikkeling. Tog wil ek hoor is daar enige sprake van n nuwe afdeling van jul tydskrif, vir 7-13jr om ouers ook te voorsien van jul kundige raad en advies en gevare waarvoor ons ook kan uitkyk? Groete EstelleLouise Greyling
'n Groupon koepon gekoop en wil graag daarvan gebruik maak. Die koepon kode ingesluit. [adres nie gepubliseer nie. Louise, ek het jou versoek direk aan ons intekeningkantoor gestuur. Vir verdere navrae, kontak gerus 0860 110 752 of stuur 'n epos aan subs@media24.com. Vir meer inligting, bepalings en voorwaardes, klik hier: http://www.yourparenting.co.za/subscribe-to-baba-en-kleuter. - Editor]Ria
Goeie dag! Ek wil graag hoor hoe ek die Augustus uitgawe in die hande kan kry? Baie dankieL Malan
Goeiemôre Vertrou dit gaan goed. Ons het nou net op ons gunsteling-tydskrif, Baba & Kleuter, ingeskryf vir 'n jaar vir 2 van ons pare kinders. Baie dankie en vriendelike groete Leoné Malan (Ouma van die verwagte klein pienk-/blouvoete Malan en Chambers DV in Maart en April 2013).ESTELLE
Hi ek stel belang om in te skryf maar dit lyk my daar is baie probleme met mense wat nie die tydskrif betyds kry nie. Ek het die Julie 2012 uitgawe gekoop. Laat weet asb as ek vir 12 maande wil inskryf op watter datum min of meer word die volgende uitgawe aan my gepost as ek inskryf (Augustus 2012). DankieLizanne van rooyen
Hi,het ingeteken op baba enkleuter, wag steeds vir hierdie maand se uitgawe! as ek elke maand moet wag vir die tydskrif,wat is die doel dan om in te skryf. Kan jul my asseblief laat weet wat aangaan en waneer ek dit eindelik kan verweag?Gwen
Ek wou inteken maar klink my daar is te veel probleme. Gaanmaar liewerste by winkel koop. Dan weet ek teminste ek kry dit!Daleen Coetzee
Ek sal ook like om te weet wat gaan aan, die nr werk nie, die email werk nie, hoe kry mens hulle in die hande. As ek die nommer bel sê dit daar is nie iemand om my te help nie dan gaan die foon dood. Ek het reeds vooruitbetaal en nog net een maand se boek betyds gekry wat Maart maand was, nooit Januarie gekry nie, Februarie laat gekry en glad nog nie April of Mei se boeke nie. Kan iemand ons laat weet wat aangaan, as ek dit geweet het het ek eerder elke maand die boek by die winkel gekoop.G Badenhorst
Goeiedag ek het nou net ingeteken namens my dogter W de Wet intekenaarnommer is 1784032 bestelling nom 3155823 ek wil asb. versoek dat die maand se uitgawe asb. aan haar gestuur word, ons kan dit nerens kry nie en sy wil baie graag die baba kamers sien wat in die uitgawe is. Ek sal dit baie waardeer baie dankieSophia
Jammer vir die ongerief! Die skakel is nou reggestel! Klik op die MultiMags link hierbo, of copy en paste sommer hierdie link: https://www.multi-mags.com/Magnet/order.aspx?pr=BABA&pe=374&t=12&ec=FB2Leone Le Roux
Ek wil graag inteken vir die baba en kleuter tydskrif, maar die link wil steeds nie oopmaak nie.Sarah
Please how will i know if i have taken in and when can it show on urine test and blood test?Nicolien
Hallo julle! Ek het laasjaar by die Baby Expo JHB ingeteken en het sover nog net die Februarie uitgawe ontvang. Hoe moet ek te werk gaan om my ander uitgawes te kry? Dankie NicolienLinda
Wil net graag weet hoe gaan ek te wer om April uitgawe te kry van Baba en kleuter was te laat kon net mei uitgawe kry! Dankie LindaBarbara de Vries
Hi Daar, ek het ingeteken op die Baba en Kleuter die 2de April, wanneer sal ek my eerste tydskrif ontvang?Marga Visser
Hey julle!!! Die is so 'n cool tydskrif!!! Ek is veronderstel om my B&K deur die pos te kry. Ek het nou nog nie April maand se B&K gekry nie. Is my termyn al verstreke? Hoe weet ek? Skuus ek kan nie regtig onthou wanneer ek begin het nie. En as dit nog nie verstreke is nie, laat julle ons op 'n manier weet dat ek my termyn moet hernu? Ek hoop julle sal my kan help. Baie dankie!!Nelna
Ek het my dogter ingeteken maar sy het alreeds die Februarie maand se uitgawe gekoop, hoe lank neem dit om inskrywing te verwerk,Renathe van der Merwe
My vriendin het my ingeteken op Baba & Kleuter. (Aug - Aug) en nou is die laaste uitgawe nog nie afgelewer nie...Elize
My baba dogtertjie is nou 4weke oud en ons sukkel van dag 4 af met haar ore ek het al alles probeer ek het al laat iemand rook in haarore blaas, van my melk in laat drup, het druppels by die apteek gekry, het aptekers perafien probeer, puma noem dit en ek het dit al probeer.... ASB ASENIGE IEMAND ANDERS VIR MY RAADHET EK SAL DIT BAIE WAARDEUR !!!!!!!!Vickie
Ek wil graag in teken op baba & Kleutere, maar die " link " wil nie oopmaak nie. Help!!MC
Ek wil graag weet of 'n mens vir 6 maande kan inskryf of kan 'n mens slegs vir 12 maande?Nanette
Ek wil graag inteken op Baba&Kleuter (as 'n geskenk vir iemand anders), maar die "link" op die webtuiste maak nie oop nie. Dankie!Lindie Ferreira
'n Vriendin het my ingeskryf vir B&K as 'n verjaardag geskenk. Die subskripsie is onder haar naam geregistreer (Ariefa Sadeer). Ek ontvang B&K, maar hier & daar gebeur dit dat ek 'n maand nie ontvang nie. Ek weet die eerste reaksie sal wees dat iemand dit uit my posbus neem, maar beide ek en my man is ingeskryf vir nog 'n hele paar tydskrifte & dit gebeur nie met die ander nie. Ek het nie Jan'12 uitgawe ontvang nie. Is dit nog in die pos? Wat kan ek doem om die uitgawe te kry (buiten een te gaan koop)? Groete Lindie FerreiraElizma Anthonissen
Ek het my jaarlikse subskripsie nou onlangs hernu, maar wil nou graag dit verander na die digitale weergawe, wat staan my te doen? Dit is net baie maklikker en vat baie minder plek op om die digitale weergawe te lees. Kan julle dalk raad gee? Ek het nou my laaste tydskrif van my vorige subskripsie ontvang, die nuwe behoort dus nou in werking te tree.Gert roux
I want to give a years discrubtion to my sweet heart daughterLizelle Macrae
Aan wie dit mag gaan, Graag doen ek navrae ivm die inteken van baba en kleuter tydskrif. Ek het ingeteken op hierdie tydskrif middel Junlie, ek het ook n sms ontvang dat my tydskrif in die pos is en behoort oor 10dae afgehaal te kan word. Ek het nog nie my tydskrif ontvang nie. Is dit moontlik om my te kontak sodat ons die gegewens kan na gaan. Baie dankie Lizelle Macrae 0845123064Ansa
Ek is opsoek na n pienk camp cot, met n changer en vibrasie. Weet enige iemand waar ek n nuwe een tekoop kan kry? het al orals probeer, selfs die verskaffers gekontak. Epos my asb. ansa.eksteen@gmail.comMarizane Burger
ek het 'n wondelrike baba seuntjie hy word nou die 23ste februarie 5 maande oudSophia
André, ons het die skakel herstel, dankie dat jy laat weet het! Sanette, Naartjie moes dit vir jou gestuur het. Ek sal ons bemarkingskantoor vra om vir jou op te volg. Lynette, do you need it to pay for a subscription? Please liaise with our subs department on 0860 110 752.Lynette Nel
Please provide me with your banking detailsSanette
According to your August magazine, I've won a R250 Naartjie voucher. I have not received anything as yet. Who can assist me with this or is there a number to dial.Andre
Julle multi mags link werk nie meer nie. Waar anders op die website kan ek gaan om in te teken?Sophia
Hello almal! Vir alle inteken-vrae, kontak asseblief ons subs-kantoor direk op 0860 110 752, en hulle sal julle graag help. Dankie! Sophia xRonel
Ek wil graag inteken. Die prys op www.mysubs.co.za is nie soos hierbo geadverteer word nie.Melenie Bruwer
Amazing prizes to be won!!!!!Ria Pullen
Hi Ek wil graag vir 3 vriendine inskryf om die Baba en kleuter vir 'n jaar te kry. Ek stel belang om die "Kry 4 maande verniet opsie" te vat. Sal julle asb vir my die inligitng stuur. Baie dankie Ria Pullen 082 660 2487